Vir elke hoodie wat verkoop skenk ons R50 aan die Burre Burger Droogtehulp fonds.
Koerier ingesluit in prys.(slegs vir die droogte hulp special)
Slegs 3-6mnde grootte
- ideaal vir babyshowers, kan al aantrek vanaf 1maand, hang af van baba se grootte.
FREE COURIER CODE : DROOGTEHULP (slegs vir die droogte hulp special)
SLEGS TERWYL VOORRAAD HOU
DROOGTEHULP HOODIES
R200.00Price